+71

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Isabella K
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Restful, luxury, worth it. I had a wonderful stay at Shammah. I attended with a group of 15 people and we all had such an amazing time at Shammah that we didn't leave the lodge except for the safari drive. Not only was the scenic view exceptional, but the space was spotless. Just a forewarning to anyone who visits, that I don't advise a small car with wheels that can handle gravel. Other than that, I wish we had booked a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Overall a relaxing and enjoyable stay. Need better information when entering the gate as to which direction to go. After that, the lodge was easy to find. It was a wonderful stay. The cleaning lady was very friendly. The toilet doors in most rooms need attention. Curtains and curtain rails need attention. There was only 1 pizza paddle. Recommend getting another one. Overall a relaxing and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Baie avontuurlustig! Ja, en dit is 'n pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan-louis C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Wonderlik. Dit was baie lekker, en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2025

Heerlik gekuier in die ruim huis. Ons was in totaal 8 grootmense en 7 kinders en die huis het ruim voorsiening gemaak dat elkeen 'n private spasie gehad het. Die huis is goed ingerig om soveel mense te kan hanteer. Dit was jammer dat daar nie genoeg voorsiening aan lampe en 'power packs' was vir toe die krag afgegaan het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het die week terdee geniet. Alles was absoluut fantasties. Ons het baie lekker gebly en was teleurgesteld om te vertrek. Dit was 'n spesiale week met ouers, skoonouers, broers en susters teenwoordig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albe K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uit die boonste rakke! Shammah Lodge se uitleg met groot leefareas, groot kombuis, swembad en boma is ideaal vir lekker kuier saam met gesin, vriende of familie. Die badkamers en kamers is ook pragtig en die kamers het mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Absolutely stunning. Amazing views along with a great setup. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Shammah Lodge
Thank you, Conrad Hope to see you again soon.

Elbeth D
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Very spacious house, with all the necessary equipment. Had a very nice stay, good communication with the host. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Shammah Lodge
Hi Elbeth, Thank you for your lovely review. We are glad you had a good time and would love to host you again.

Celiscka V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Fantastiese Bosveld-wegbreek. Definitief die moeite werd om Shammah Lodge te besoek. Pragtig gemeubileer en ontwerp. Skoon en netjies met vriendelike skoonmaakpersoneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Shammah Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer Celiscka, ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer 'n lekker naweek in die bos te gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R11 900
40 % AF
R 11 900 R 7 140
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R11 900
40 % AF
R 11 900 R 7 140
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R11 900
40 % AF
R 11 900 R 7 140
per nag (plek vir 15)
Bespreek

R516, Boekenhoutplaat 654 (S16), Mabalingwe Nature Reserve 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ0ipAW6EwEvWkbxkx35zn1rSoqrfYNUoSHvI58kbNCiRvPBgvz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 900 nouVanaf R7 140 per nag (plek vir 15) 11 5 1 5 R516 Boekenhoutplaat 654 (S16), Mabalingwe Nature Reserve 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.790719882963 28.08754950956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang