Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Doonside

Shangri La 704

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Shangri La 704 bied gemaklike, ruim verblyf op die strandfront in Doonside, Amanzimtoti, slegs 70 m van die strand af. Die woonstel het pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 en 'n half badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en - suite-badkamer met 'n bad met 'n oorhoofse stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde badkamer is 'n gemaklike inloop stort met 'n bankie.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel asook kombuisware, eetgerei en alles nodig vir 'n lekker braai. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n Smart TV met DStv en Netflix. Die ingeslote balkon bied pragtige see-uitsigte.

Gaste het toegang tot 'n reeks geriewe op die perseel, insluitend gemeenskaplike swembaddens, 'n braai-area, 'n lapa, 'n piekniek area, 'n veilige speel area en gratis veilige, onderdakparkering vir 1 voertuig. Ekstra staanplek kan gereël word. Bykomende geriewe in die kompleks sluit 'n restaurant in waar gaste sonsambrele en stoele kan huur asook aansit en wegneem etes kan bestel. Shangri-La het drie hysbakke wat met 'n kragopwekker die gebruik daarvan verseker gedurende beurtkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 161
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 161
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 161
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa24e96a4fccd842b11f238f0d5488263257c370c026eabc0f37e05464d710a3523bcaede32f8c7dd2a20956f84866fa4e40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 161 per nag (plek vir 6) 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0742643 30.872284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang