Pick your preferred language

English

Afrikaans

+56
Selfsorg in Doonside

Shangri-La 72

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Des 2024 tot 31 Jan 2026.
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Shangri-La 72 is 'n selfsorgwoonstel met 'n Afrika-tema in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh. Die kompleks spog met direkte toegang tot Doonside Beach en is net 'n paar minute se ry vanaf winkels en restaurante in die area.

Hierdie woonstel het lugversorging, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die woonstel spog met lieflike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n oopplan-badkamer met 'n bad, en oorgenoeg kasspasie. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is 'n ekstra koningingrootte-bed in die leefarea vir 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei, sowel as 'n ontbythoekie en 'n wasmasjien. Daar is rusbanke en 'n TV in die aangrensende leefarea.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en speelarea vir kinders. Daar is 'n aangewese onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit in die kompleks.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri-La 72 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 495
15 % AF
R 2 495 R 2 121
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 495
15 % AF
R 2 495 R 2 121
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 495
15 % AF
R 2 495 R 2 121
per nag (plek vir 8)
Bespreek

7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436549dfbab30d8312625e36aed368f0aa3a57bca4447656179093610fda0bdfc59634e1f2ed955ef8dcc713cbe34093bae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 495 nouVanaf R2 121 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 7 Lagoon Road, Shangri-La Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.074528402108 30.87233913373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang