+25
Selfsorg in Doonside

Shangri-la Sea Facing

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Lagoon road, Doonside, Durban, 4155, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Shangri-La Sea Facing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban, KwaZulu-Natal - ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet insluit. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe, wat asemrowende see-uitsigte vanaf die sitkamer bied.

Buite het gaste toegang tot die kompleks se swembad gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende blaaskans, asook 'n braai-area en addisionele buitelug-eetplekke.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Gesin met klein kinders
5.0
Great familie vakansie. Dit was great! Die eienaar is baie nice en behulpsaam, die eenheid is 5 ster, alles is in baie goeie skoon kondisie, die woons...
Sien meer
Jan 2026
Hanri F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik, op die strand, veilig en goed toegerus. Die beste gasheer wat ons al gehad het. Morgan en sy vrou het uit hul pad uitgegaan om ons te ...
Sien meer
Jan 2026
Charlotte H
Gesin met klein kinders
5.0
Worth every penny! Definitely our new holiday home. Shangri-La has the best ocean view, fully equipped with everything you need and mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Catherine P
Saam met vriende
5.0
It was a great getaway. My stay was an amazing one and the place exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Cherice R
5.0
Pragtig. Netjies. Skoon. Gemaklik. Op die strand. Baie lekker gebly! Woonstel is ongelooflik mooi, netjies en skoon. Eienaar is baie besorg en maak vi...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Morgan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 7 Lagoon road, Doonside, Durban, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri-la Sea Facing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Hoër toilet
Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

7 Lagoon road, Doonside, Durban, 4155, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e757b2364143d01fe9bb50a388be2bd5677e66331149fd254b65d11f293da3098a809340d1f671447cf9f28a2e8cb226ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 7 Lagoon road Doonside 4155 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.074330345186 30.872300164249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang