Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanthi Apartment 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-pad 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 532 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shanthi Apartment 1 is 'n woonstel op die eerste verdieping wat net 500 m vanaf die strand in Ballito, KwaZulu-Natal geleë is. Dit is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na verblyf naby die see en stapafstand vanaf die Ballito-promenade. Dit is ook 4 km vanaf winkels en restaurante.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, 'n ketel, etgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DSTV en lei na 'n balkon met ekstra sitplek en 'n braai. WiFi word voorsien.

Daar is 'n kragopwekker in die woonstelblok wat die ligte, waaiers, yskas, proppe en TV aan hou.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wat op die dak is, asook 'n braai-area. Daar is een aangewese parkeerplek en beperkte ontoegekende gasteparkeerplek in die veilige kompleks.

Neem asb. kennis dat daar trappe is wat na die woonstel lei.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Shanthi Apartment 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sandra-pad 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shanthi Apartment 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 532
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 532
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-pad 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dd2f2541cbd7cf4b43c4c0e9c2f4aecc69f31cc336a092d7b0f13b34785c3a8fb658470fc9810b4ca0b4b46e97ad347a7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 532 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 21 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.54321 31.214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem