Shell Haven
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: 20 Seyffert Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shell Haven is 'n bekoorlike Nutec-huis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Hierdie uitnodigende eiendom spog met 'n netjiese, goed onderhoude tuin wat grens aan 'n rustige groen gordel en is net minder as 500 m van sommige van Suid-Afrika se mees asemrowende, ongerepte en rustige strande.
Die selfsorghuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan hul maaltye by die eetarea met 4 sitplekke geniet, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan ontspan op die patio, wat buitesitplek en 'n draagbare braai bied. Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus. Die eiendom is ideaal geleë binne loopafstand van die pragtige strand, winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Seyffert Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 18:00 - Adres: 20 Seyffert Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang