Shelly De La Mer 5
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 80 Marine Drive, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shelly De La Mer 5 is 'n selfsorghuis in Shelly Beach, KwaZulu-Natal en spog met asemrowende uitsigte oor die see. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, en bied 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens vir kinders het. Die huis het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad ook het. Verder is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.
Buite kan gaste die etes geniet met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Veilige parkeerplek word voorsien. Shelly Beach spog met beide die Shelly Centre en Hibiscus Mall. Hier is groot kettingwinkels, restaurante, branderplankrywinkels en spesialiteitswinkels wat gaste kan verken. Shelly Centre het ook 'n fliekteater en 'n inligtingsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 80 Marine Drive, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Marine Drive, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang