Shimmer @ 7 Akrotiri
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shimmer @ 7 Akrotiri is 'n moderne, luukse strandfront-dakwoonstel in die gesinsvriendelike Griekse-styl Santorini-sekuriteitskompleks in Shaka's Rock.
Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak van die tweede badkamer met 'n stort, wasbake en 'n toilet gebruik.
Die oopplan-kombuis is met yskas, yskas-vrieskas, 'n induksiestoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV met DStv Premium en Netflix. Die balkon het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n Weber-braai en spog met 'n uitsig oor die swembad en see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel beid toegang tot Santorini-landgoed se geriewe soos direkte toegang tot Thompson's Bay en Perissa-strande, 'n swembad wat aan die woonstel grens, 'n speelarea vir kinders, 'n dek vir walviskyk, 24 uur-sekuriteit en geslote-kringtelevisie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang