Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31

4 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ships Bell 17B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Francis-hawe. Hierdie idilliese eenheid is die perfekte keuse vir paartjies wat op soek is na 'n rustige vakansie of 'n rustige wegbreek.

Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, knus sitarea en 'n gerieflike kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n TV met Netflix, DStv en onbeperkte WiFi in die leefarea. Buite op die dek is daar 'n gasbraai en 'n asemrowende uitsig oor die hawe en see.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Daar is 'n verskeidenheid gewilde besienswaardighede net 'n entjie se stap ver, soos restaurante, koffiewinkels en winkels. Gaste kan ook die skilderagtige stap- en fietsroetes langs die strand op pad na die Seal Point-vuurtoring aandurf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell 17B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cc6223337f765a24bec8906fc06d7b69790991f69febf2fdd3dadbab6798c1b544a5396c06e0990e1cba0604617f92aad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Triton Avenue Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.185025206036 24.852186975226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang