+12
Lodge in Vryheid

Shonalanga Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 82 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 136 Kerk Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Geniet ware Suid-Afrikaanse gasvryheid naby die sakekern van Vryheid by Shonalanga Lodge. Ons bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe en gaste word of in standaard of in luukse suites geakkommodeer.

Al die eenhede het 'n DStv-pakket met sekere kanale, 'n en suite-badkamer en veilige parkeerplek; met van hulle wat onderdak is. Alle tariewe sluit 'n volle Engelse buffetontbyt in en vegetariërs kan ook vooraf 'n versoek indien. Die lodge is ideaal geleë en net 'n paar minute se ry van verskeie puik restaurante en plaaslike winkels af.

Alhoewel Vryheid 'n baie veilige dorp is, het ons ekstra maatreëls in plek gestel om jou veiligheid te verseker. Die perseel word omring deur hoë mure, toegang word beheer deur 'n elektriese hek en 'n sekuriteitswag deur die nag en daar is ook geslotekringtelevisie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kudakwashe N
Gesin met klein kinders
5.0
The place, the people and food were amazing. Everything was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Clauvene Cherolia B
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Lovely and neat place and it's clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Thinus B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon. Gerieflik, skoon en goeie ligging.
Apr 2025
Mej H
Besigheidsreis
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.
Mrt 2025
Lizette E
4.6
Was baie lekker. Baie lekker gebly. Alles was perfek en ontbyt was eersteklas. Sal definitief terugkom.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 136 Kerk Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shonalanga Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 343
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense
Bespreek

136 Kerk Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 82 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bcd16e87be408a29a3653b74e4be7fa5c898a912d52c58dcd90e9ed2a1b8b32d6bcfb0826cd39c1258a9c12c0a055224d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 343 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 136 Kerk Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -27.770201 30.787748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang