LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shonalanga Lodge | LekkeSlaap
+11

Shonalanga Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Shonalanga Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Shelagh G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelagh G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated and comfortable.

Position is very convenient and felt very safe. Room was clean and comfortable.

Annelie C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Besigheidsreis

Mooi, netjies en baie vriendelike personeel en diens.

Die verblyf was skoon en netjies en die ontbyt was baie lekker.

Gerda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag vir moeë reisigers.

Ons ontvangs is professioneel hanteer, kamer is heel gerieflik ingerig vir oornag-akkommodasie, maar die stort van eenheid 31 het dringend aandag nodig.

Nico S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Daar is nie eers warm water om te stort in die oggend nie.

Sien sterre.

Lodewyk V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V
Saam met vriende

Die personeel, veral by ontvangs was baie vriendelik. Die ontbyt was 5 ster!

Het vir twee aande daar gebly met 4 ander vriende. Kan regtig die plek aanbeveel. Skoon, netjies, vriendelike personeel en 'n 5 ster-ontbyt. Ek sal definitief weer daar bly!

Vinolia T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinolia T
Saam met vriende

I received value for money and my stay was pleasant.

The place is easy to find, value for money, clean and the staff is friendly. Shonalanga is one of the places I would re-visit.

Leana N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana N
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Sal bietjie meer wil rondry in Vryheid.

Edzard G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edzard G
Besigheidsreis

Goeie verblyf. Great ontbyt.

Sien sterre.

Chantal L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Enkelreisiger

Lekkerste verblyf en ontbyt.

Hierdie is die ideale plek vir gerief. Bed en ontbyt kon nie vir meer gevra het tydens die kinders se rugbytoer nie. Ek beveel hulle definitief aan.

Lucky N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place, warm staff, excellent condition.

Everything was perfect, breakfast was nice.

Pieter C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en skoon. Goed geleë met vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met goeie ontbyt. Sentraal geleë en plesier om te bly.

Christene T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christene T

Gerieflike akkommodasie.

Baie netjies en skoon akkommodasie. Diens tydens ontbyt stadig.

Anastasia C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia C
Gesin met klein kinders

It was great. Front desk should just specify parking more clearly and maybe have an option for small kids with a bath.

It was great. Front desk should just specify parking more clearly and maybe have an option for small kids with a bath.

Anna-marie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie D
Saam met vriende

Semi okay.

Ons het vooraf reëlings getref om vroeër in te boek, en is gesê dat hulle seker sal maak ons drie kamers is reg. Dit het nie gebeur nie. Ons kamer het net een koffie gehad en ons ouers se kamer het glad nie handdoeke gehad nie. Ek dink regtig, aangesien die water nie drinkbaar is nie, en vir die prys wat ons betaal het, dat hulle 'n bottel water in die kamer kon gesit het.

Meryl R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflik.

Baie lekker gebly, skoon en veilig. Vriendelike dienste. Heerlike ontbyt.

Michelle M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Besigheidsreis

Friendly, modern and spotless!

Little noisy in early evening on Main Road but otherwise a great place to stay for business. Just a chair for the desk would have been nice to work.

Pieter E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ek sal enige tyd terug gaan en dan verseker aanbeveel vir enige een wat in Vryheid will oorbly. Diens is uitstekend, ontbyt was uit die boeke, en dit was 'n uitsonderlike ondervinding.

Carin L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L
Enkelreisiger

Baie aangenaam, skoon, vars plek met heerlike ontbyt.

Aangenaam gebly. Het KykNet gemis. Die plek word volledig skoongemaak en dis heerlik om na 'n lang dag in 'n kamer in te stap wat lekker skoon ruik. Ontbyt was heerlik en die diens is vriendelik ek profesioneel.

Lori W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lori W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop en gerieflik.

Alles was gerieflik en skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Veiligheid en ligging was tops. Die onbyt was bo verwagting asemrowend!

Wilna B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt en netjiese kamers. Net jammer vir die badkameropset sonder 'n deur.

Ons verblyf was aangenaam en die ontbyt was smaaklik. Ons was nie gemaklik met die oopplan-badkamer opset nie.

Jackey T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackey T
Gesin met klein kinders

Veilig en skoon.

Ons was baie beïndruk met die netheid en veiligheid. Die oggendete was ook baie smaaklik.

Nerine R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is vriendelik en aangenaam.

Ek beveel dit aan. Min plekke los vir jou genoeg melk om koffie en tee te maak.

Trudie J - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie J
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik, gasvryheid, hulpvaardig, en die kamernetheid was aangenaam.

Dan die ontbyt ... welgedaan! Dit was heerlik en daar was wye verskeidenheid.

Lyn H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed in the quality.

There was no toilet door, the airconditioning took 3 hours to warm the room so it obviously needs regassing, the hot water tap was broken so water ran all night, the clothes cupboard was a mess, there were no rugs on the cold tiles and the parking was inadequate. We felt like we were given the worst room in the establishment! It is advertised that you can check-in from 14:00. We arrived at 14:30 only to find the room was not yet cleaned and the beds were unmade. We had to leave and kill time until we could return to a clean room later on.

Philip B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip B
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Tevrede met die verblyf daar.

Tiena S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, skoon en baie veilig met 'n uithaler ontbyt. Sal beslis weer gaan!

Ontbyt uit die boonste rakke. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Normam A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Normam A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens!

Al negatiewe is dat die kamer nie met aankoms gereed was nie.

Hannes W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oornag op pad na Richadsbaai.

Ons het skade aan ons voertuig opgedoen langs die pad wat herstel moes word. Bo en behalwe die heerlike verblyf en ontbyt het die personeel uit hul pad gegaan om ons te help om weer terug op die pad te kom. Julle is uitstekend, nogmaals baie, baie dankie!

Francis J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis J
Gesin met klein kinders

Value for money and comfortable.

Unfortunately, we found half-eaten food from people that previously stayed under one of the single beds when we moved it closer to the big bed. The fridge was also dirty inside.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Kerk Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MmM4NDkzLTNjN2YtNGQ0Yy05NzE4LWY4MDQyY2Y5OGRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 136 Kerk Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -27.770201 30.787748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!