Sidze Guest House
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Webster Street, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sidze Guest House is 'n luukse gastehuis en 'n filiaal van die Lepaz Trust in Moregloed, Polokwane.
Daar is 11 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Sewe van die kamers het DStv, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Rook is verbode in die kamers.
Die gastehuis het konferensiegeriewe wat 40 mense kan akkommodeer en 'n direksiekamer vir 12 - 15 afgevaardiges.
Dit is net 5 minute van Polokwane se internasionale lughawe en sowat 2,5 km van die stadskern en die Mall of the North af. Daar is 'n faks- en 'n fotokopieërder by ontvangs beskikbaar. Die gastehuis het 'n FNB kaartmasjien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Azwinndini
Calvin
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 68 Webster Street, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Sidze Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Webster Street, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang