Moregloed Akkommodasie by Sidze Guest House | LekkeSlaap
+17

Sidze Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 19 resensies vir Sidze Guest House
Netheid
2.6/5
Diens
3.1/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
2.9/5
Waarde vir geld
2.5/5
Deon J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon J
Gesin met klein kinders

Pateties.

By aankoms maak niemand die hek oop nie en antwoord nie telefone nie. Moes 'n halfuur buite wag totdat iemand agtergekom het daar is gaste. Die wasbakke was verstop en die toilet wou nie behoorlik spoel nie. Geyeser buite ons kamers het heelnag lawaai gemaak - skaars 'n oog toegemaak. Moes by uitklok weer iemand gaan soek om sleutels aan te gee en die hek vir ons oop te maak - geen personeel by die ontvangsarea nie.

Pieter S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was goed, behulpsaam en vriendelik.

Ek was a.g.v. die oogoperasie blind en kon niks sien nie. Ons is 'n ander kamer aangebied wat nader aan die vervoer was om my beweging te vergemaklik, so die nodige simpatie is daar. My vrou sê net dat die omgewing nie so lekker is nie in die sin dat daar baie mense is wat daar rondsit wat haar gepla het. Andersins was dit mooi skoon en netjies.

Johan M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en staf is vriendelik en behulpsaam.

Ek stel voor dat daar miskien net gekyk word om 'n klein yskas in elke kamer te plaas en dat daar voorsiening gemaak word vir 'n area in die tuin waar mens 'n klein vuurtjie kan maak indien jy in die aande daar wil sit en kuier.

Chris S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs teleurgesteld, beslis nie wat geadverteer word op aanlyn nie!

Dit is om van siek te word. Dit is wel goedkoop maar dit is slegs 'n 1-ster gastehuis wat glad nie volgens my eers 'n 1-ster verdien nie. Die deure maak nie ordentlik toe nie. Die toiletsitplek was stukkend. Die badkamergordyne is nie behoorlik opgehang nie. Daar was geen handdoeke in die badkamer nie. En niemand om dit aan te rapporteer toe ons dit uitvind nie. Die koppies en pierings het nie eers bymekaar gepas nie. Die beddegoed en komberse het gestink. Na 'n lang dag op die pad en langs die rugbyveld was dit nou glad nie 'n goeie nagrus wat ons gehad het nie. Uiters swak!

Mandifunde M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandifunde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service and clean.

See stars.

Natasha N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha N
Enkelreisiger

Dit is 'n disgrace!

Jy word ontmoet deur die tuinier wat glad nie weet wat aangaan nie, arme tuinier! Die kamer waarin ek geplaas was, lyk of die deur afgeskop is, die ligskakelaar in die muur is niebestaande en die ligte is net 'n gloeilamp uit die dak. Die venster is stukkend en die afronding van die plek is nie van pas nie. Weet nie wie sal hierdie gelde wil betaal vir akkommodasie nie!

Leanne Q - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leanne Q
Enkelreisiger

Aaklig.

Die gordyne het die lig laat inskyn in die kamer die heel aand, alles is oud in die badkamer.

Mbali M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I will recommend to our clients and friends as we are a travel agents.

Mike J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike J
Gesin met tieners

Op hande gedra.

Nie 'n plek wat ek normaalweg sou kies nie, maar ons was genoodsaak om by Sidze te oornag a.g.v voertuig probleme. Ons was waarlik op hande gedra deur vriendelike personeel, en is op 'n baie positiewe noot daar weg.

Belinda P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda P
Gesin met klein kinders

Baie ongemaklik!

Ek het die plek niks geniet nie. Die Area is onveilig, en dis oorkant die straat van 'n kuierplek of iets. Nooit weer nie!

Rebotile S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rebotile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very happy with the security and houekeeping.

The people in Sidze Guest house where very helpful and friendly. Our stay there was very nice.

Yolandi S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie sommer Sidze Guest House aanbeveel nie. Het beter verwag.

Die personeel was baie aangenaam en behulpsaam, maar ons was teleurgesteld dat dit nie soos die foto's lyk nie. Ons badkamerlig het ook nie gewerk nie. Hulle het wel vir ons 'n liggie voorsien wat op batterye gewerk het.

Susan O - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan O

Verblyf was aangenaam.

Ons het net oorgeslaap.

Vivian M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vivian M
Besigheidsreis

All that shines is not always gold!

Not recommendable at all. The rooms had mildew odour and no hot water in the evening.

Elma M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie na wense nie.

Die gastehuis het baie potensiaal. Op die oog af is dit netjies en die personeel is baie vriendelik. Die kamer waarin ons gebly het is egter substandaard. Die vloerteëls is gebreek en die badkamer lyk of dit onlangs halfpad herstel is en dit skep 'n onhigiëniese gevoel. Dis nie waarde vir geld nie want ons bly gereeld in gastehuise en weet wat dit kos. Ek sal die plek aanbeveel mits die kamers en badkamers heeltemal opgradeer word.

Neels V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die ontvangs en verblyf was goed. Ons kamer was net 'n bietjie naby aan die kombuis.

Danie S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was baie aangenaam en die personeel was baie behulpsaam.

Johanna H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Enkelreisiger

Everything was on standard.

I received warm hospitality and good breakfast. The only negative remark is the TV that was programmed on one channel.

Nana A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Broken facilities. Bad service.

Nothing was working in the guest house. Their service was very poor. Things that were not working included the aircon and geyser. Polokwane is very hot and therefore one expects an essential thing as the aircon to work. Geyser was not working so we could not take a shower. We were locked out of the house because we were given the wrong key.

Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Webster Straat, , Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMjEzNGQ2LTI3YTQtNGZlOS1iMmE5LWQ5YjllYTVlOTRjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 19 5 1 3 68 Webster Street Moregloed 0699 Limpopo 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -23.903573953756 29.473142512898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za