- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Merrydale, R 26 Reitz Road, Frankfort, 9830, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Siesta Guest House is geleë op Merrydale, 'n mielieplaas 12 km van Frankfort in die Vrystaat af. By Siesta Guest House is gaste verseker van gehalte-akkommodasie en pragtige afwerkings. Geniet 'n naweek weg met 'n rustige plaasatmosfeer, luukse akkommodasie, pragtige, welige tuine en smullekker kos.
Hierdie grasdak-gastehuis bied 6 privaat dubbelkamers in 3 eenhede wat almal toegang het tot 'n swembadarea. Al die akkommodasiegeriewe word daagliks skoongemaak en die geriewe sluit haardroërs, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, elektriese komberse, verwarmers en waaiers.
Aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Siesta Guest House het 'n groot grasdak-lapa met braaiplek, 'n konferensiekamer vir tot 150 afgevaardigdes, afhangend van die sitpleksamestelling, en 'n pragtige grasdak-venue vir tot 300 gaste.
Aktiwiteite wat jy op die plaas kan geniet, sluit kunsvlieghengel, baars-safari, besoeke aan die leeu-teëlprojek, voëlkyk, staproetes en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Surina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Merrydale, R 26 Reitz Road, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Siesta Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Merrydale, R 26 Reitz Road, Frankfort, 9830, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang