Siesta Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Harold Grenfell Street, Musina, 0900, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Siesta Guest House is ideaal naby die N1 geleë net soos jy Musina binnekom. Die lodge bied gerieflike verblyf in 6 en suite-kamers. Die verblyf is geskik vir gesinne, paartjies of sakereisigers.
Al 6 kamers is gerieflik gemeubileer met beddegoed wat voorsien word. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, mikrogolf, kroegie, TV met DStv, WiFi en lugversorging. Die lodge het 'n swembad, lapa en braai-area.
Daar is genoeg parkeerplek vir gaste se voertuie, asook vir sleepwaentjies en karavane.
Gaste kan die area verken of rustig in die kamer TV-kyk. Hoewel Musina klein is, spog die dorp met 'n gholfbaan en 'n hele aantal winkels en restaurante. Die Zimbabwe-grens (Beitbrug Grenspos) is net 13 km van Musina af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Sampie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 28 Harold Grenfell Street, Musina, 0900, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Harold Grenfell Street, Musina, 0900, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang