+27
Gastehuis in Riebeeckstad

Silhouette Guest House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Khosi M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Quiet place to find a safe night's sleep. Needs new beds for the customers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gasvry en behulpsaam. Dadelik tuis gevoel en baie gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Z M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2023

It was a welcoming environment, very friendly personnel. We arrived from JHB when South Africa was playing with the Netherlands, and we were updated of the scores immediately. Check-in was smooth and we were shown our neat room. Having not had lunch, and wondering about supper, we were given clear directions of the restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grace M
1 nag Besigheidsreis
2.6
Apr 2023

Place is a little neglected. Feels very unhygienic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elmarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie oulike plekkie met oulike eienaars. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demari P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Huis weg van die huis. Ons het al die pad van Kaapstad vir sport gegaan na Welkom. Heerlike ontbyt, lekker braaigeriewe, baie gemaklike kamers, genoeg komberse vir koue weer en die skoonmaakdiens elke oggend is puik. Geen versoek was moeite vir die gasvrou nie. Die trampolien was 'n aangename verrassing vir my dogter, asook die feit dat WiFi heeltyd beskikbaar was ten spyte van "load shedding".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2022

It was ok. They accommodated us with everything we needed but think we came at a bad time as there were guests that came for work. So having a big group as guest did not work well. There is bound to be some noise and since we came for a wedding, there was some excitement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jul 2022

Vuilste plek ooit! Vuil beddegoed, vuil kamer en geen toilet papier!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Bennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Goeie diens. Baie vriendelike gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Jasons Way, Riebeeckstad, Welkom, 9460, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d77664851e3db2237f30fbabe85bfb1239c5213e4606ccd605d38bd7e6726a685a65aaad33d32a8986b17534a2b387e44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 26 Jasons Way Riebeeckstad 9460 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.91914 26.80281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang