LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silhouette Guest House | LekkeSlaap
+60

Silhouette Guest House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Silhouette Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rupert M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert M
Enkelreisiger

Begin die dag met 'n lekker ontbyt, ontmoet die mense en ontspan by die kroeg.

Jy word ontvang met vriendlikheid. Dit alleen sê baie.

Theresa H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H
Gesin met klein kinders

Tuis gevoel!

Anita was baie vriendelik en behulpsaam! Het baie lekker geslaap!

Daleen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Besigheidsreis

Gasvryheid.

Die dame in beheer is so gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Dankie ons het heerlik gekuier.

Wessel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Enkelreisiger

Het van die eerste dag gevoel soos deel van die familie.

Gastehuis ingerig vir groot onthale en selfs 'n osbraai kan hier binneshuis gehou word. Ontbyt word aangepas by gas se omstandighede.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 26, Riebeeckstad, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMGQyYTFmLWVjMmUtNDE5Yi1iYjU4LTMxY2Q5MmJhM2M4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 26 Jasons Way Riebeeckstad 9460 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -27.91914 26.80281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!