Silvakruin Guest House
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Karee Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2575, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Silvakruin is geleë in Klerksdorp, Noordwes, naby hoofroetes en ander geriewe om jou verblyf gerieflik te maak.
Die gastehuis bestaan uit 24 en suite-kamers om van te kies; elke kamer is gemeubileer met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad of net 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers bied lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met stroomopsies, tee- en koffiemaakstasie, WiFi en 'n werkstasie.
Gaste kan die gemeenskaplike kroeg en veilige parkering geniet.
Slegs 174 km vanaf Johannesburg en op die N12 na Kaapstad, is dit die ideale oornagplek op jou reis, of jy nou vir besigheid of ontspanning reis. Ons is hier om jou te bederf en jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Karee Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2575, Noordwes
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Karee Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2575, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang