Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Rookverbodbeleid: Rook is streng verbode binne die perseel.
Geraasbeheer: Vermy asseblief harde musiek te speel of oormatige geraas te maak om 'n rustige omgewing te handhaaf.
Eetplekke: 'n Gratis ontbyt is ingesluit by u verblyf. Aangesien ons nie 'n selfsorgfasiliteit is nie, gebruik asseblief die restaurant op die perseel vir alle ander maaltye.
Geen troeteldiere toegelaat nie: Alhoewel ons verstaan dat baie mense die geselskap van troeteldiere geniet, word diere nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Karee Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2575, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang