Silver Mist G4
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Elf Street, Hentiesbaai, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusdorp Hentiesbaai, bied Silver Mist G4 selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die moderne woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei die sitarea met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die asemrowende see-uitsig op die gemeubileerde balkon geniet, kompleet met 'n ingeboude braai. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die woonstel binne loopafstand van die strand, terwyl Hydro-Slid 2.1 km weg is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elf Street, Hentiesbaai, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Elf Street, Hentiesbaai, Erongo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang