+27
Selfsorg in Roodekrans

Silver Tree Guest Room

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandra V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf. Uitstekende verblyf met alles wat 'n reisiger mag nodig hê. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak en ons kan Silver Tree Guest Room met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Die eenheid is gerieflik met 'n luukse badkamer. Die kamer en omgewing is stil. Die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig, niks word ontsien om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ek/ons sal beslis weer van die eenheid gebruikmaak. Televisie en Wi-Fi werk perfek. Die wasgroot diens is 'n goeie pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was vriendelike diens en baie netjies en skoon. Baie goeie vriendelike diens en was netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet K
1 nag
5.0
Sep 2025

Very nice place to stay, very neat and safe! I had a very nice stay at Silver Tree Guest House. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Baie lekker. Al wat bietjie pla, is die plek is glad nie klankdig nie, en kort 'n waaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilza K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant and the host was very friendly and welcoming - a wonderful stay. Fantastic! I had a wonderful stay at Silver Tree Guest Room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was the best experience we have had! Clean, spacious, and quiet. Was wonderful. Quiet and perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Trevor, Baie dankie vir jou terugvoer, altyd lekker as ons weet mense het dit geniet by ons. So lekker dat julle kon tuis wees by ons. Sien uit na julle volgende besoek.

Veronique U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Dit is 'n lekker rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Baie dankie, dit was 'n groot plesier met julle hier. Hopelik sal die weer die volgende keer toelaat dat julle van die boma gebruik kan maak.

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende gastehuis, uitstekende gasheer, ek het dit so geniet, wou nie vertrek. Dit is een van die amazingste plekke om te bly. Wynand en sy vrou is die mees aangenaamste mense ooit! Hulle het gevoel soos familie na dag 1. Hulle kyk so mooi agter hulle gaste en maak seker 'n mens is gelukkig. Die eenheid is baie mooi. Ek het my tyd hier so geniet en sal enige tyd terugkeer! Die beste plek om tuis te gaan en tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Hi Chris, Wat 'n lekker verwysing om te lees. Julle het werklik as gaste hier aangekom en as familie hier weg gery. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves, veral na julle vorige ervaring wat julle na ons gestuur het. Baie dankie dat julle net alles met 'n glimlag doen, dit is aansteeklik. Ons wens julle alle sterkte toe met dit wat op pad is, en hoop dat ons julle nog baie gaan sien.

Juandre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Clean and beautiful. This is one of those hidden gems. A very nice little place and a super helpful owner. I enjoyed my stay and will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Dear Juandre, Thank you so much for the review. It was a great pleasure to meet you, and I hope that we can host you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Silver Tree Drive, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85183c9d8aac2af1d6d8fdac3db191a82ef0663b76751a6d2ae0a257580ec37a4af71983eef5edd1d05bdf46df1bd95a09f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 34 Silver Tree Drive Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.112475191559 27.846126538658

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang