+27
Selfsorg in Roodekrans

Silver Tree Guest Room

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Goeie ervaring op 'n nat koue herfsdag en aand in Roodepoort. Wil weer kom. Ons het beslis lekker oorgebly ná ons 'n week elders rondloop het. Met ons aankoms was dit trietsig nat en koud en ons was nie lus vir sukkel nie. En toe is Siver Tree daar, gereed, netjies en snoesig. Ons kom gereeld in Roodepoort kuier en sal vir seker weer hier kom bly. Ons het alles as puik ervaar, veral ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf. Uitstekende verblyf met alles wat 'n reisiger mag nodig hê. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak en ons kan Silver Tree Guest Room met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Baie dankie vir hierdie terugvoer, dit was regtig lekker met julle hier. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Jan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Die eenheid is gerieflik met 'n luukse badkamer. Die kamer en omgewing is stil. Die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig, niks word ontsien om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ek/ons sal beslis weer van die eenheid gebruikmaak. Televisie en Wi-Fi werk perfek. Die wasgroot diens is 'n goeie pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was vriendelike diens en baie netjies en skoon. Baie goeie vriendelike diens en was netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet K
1 nag
5.0
Sep 2025

Very nice place to stay, very neat and safe! I had a very nice stay at Silver Tree Guest House. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Baie lekker. Al wat bietjie pla, is die plek is glad nie klankdig nie, en kort 'n waaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilza K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant and the host was very friendly and welcoming - a wonderful stay. Fantastic! I had a wonderful stay at Silver Tree Guest Room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was the best experience we have had! Clean, spacious, and quiet. Was wonderful. Quiet and perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Trevor, Baie dankie vir jou terugvoer, altyd lekker as ons weet mense het dit geniet by ons. So lekker dat julle kon tuis wees by ons. Sien uit na julle volgende besoek.

Veronique U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Dit is 'n lekker rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Silver Tree Guest Room
Baie dankie, dit was 'n groot plesier met julle hier. Hopelik sal die weer die volgende keer toelaat dat julle van die boma gebruik kan maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Silver Tree Drive, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85183c9d8aac2af1d6d8fdac3db191a82ef0663b76751a6d2ae0a257580ec37a4af71983eef5edd1d05bdf46df1bd95a09f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 34 Silver Tree Drive Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.112475191559 27.846126538658

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang