Simbithi Holiday Home
10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Fuschia Way, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Simbithi Vakansiehuis is 'n selfsorg-vakansiehuis in Simbithi Eko-landgoed, Ballito. Die huis bied slaapplek vir 8 volwassenes, 1 kind en 1 baba.
Slaapkamer 1 is ingerig met 'n koninggrootte bed en bied slaapplek vir 2 mense. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Slaapkamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte bed en bied slaapplek vir 2 mense. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Slaapkamer 3 is ingerig met 'n koningingrootte bed en bied slaapplek vir 2 mense. Slaapkamer 4 is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n bababedjie en 'n kinderbank vir 1 persoon en bied slaapplek vir 2 volwassenes, 1 kind en 1 baba. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet.
Die oopplan-huis beskik oor 'n groot sitkamer, kombuis en eetarea wat oopmaak na 'n dek, tuin en 'n groot oordekte swembad met 'n trampolien. Die kinderkamer het 'n ekstra TV. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die huis word tans nie deur beurtkrag beïnvloed nie, en sonkrag met 'n battery bied rugsteun in die geval van 'n kragonderbreking.
Simbithi Eco Estate is slegs 5 minute van strande, winkels en restaurante af. Die landgoed bied 'n 18-putjie gholfbaan, 3 bykomende swembaddens, 'n speelarea vir kinders, putt-putt, fietsry- en roetes vir hardloop, visvang in damme, en 'n nuwe sportfasiliteit 800 m van die huis af, waar padel, tennis, muurbal en rolbal bespreek kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Fuschia Way, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Fuschia Way, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang