6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Horatio Way, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Simonstown Views is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusvoorstad Simonstad in Kaapstad. Hierdie eiendom is die ideale keuse vir vriende of gesinne wat gemaklike akkommodasie met asemrowende see-uitsigte soek.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n sonkamer langs die eerste slaapkamer, gemeubileer met 'n knus bank en 'n lessenaar. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte, sowel as veilige parkering op die perseel. Die eiendom is geleë in 'n kompleks met bykomende sekuriteit en is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dylan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Horatio Way, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Simonstown Views het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Horatio Way, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang