Simple and Sunny
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Simple and Sunny is 'n moderne woonstel in 'n kompleks in Seepunt, Kaapstad, slegs 100 m van die strand af. Hierdie eenheid bied die ideale plek vir sakereisigers of vakansiegangers wat gemak, gerief en 'n sentrale ligging langs die Atlantiese kus soek.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefruimte sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, yskas-vrieskas, ketel, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is 'n sitarea met 'n slim-TV. Bykomende geriewe sluit WiFi in.
Die gebou bied verskeie gemeenskaplike areas, insluitend 'n dakdek met 'n swembad, ontspanningsareas en panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Gesamentlike werkgeriewe, soos vergaderpeule en werkruimtes, kan aanlyn bespreek word, wat hierdie eiendom ideaal maak vir digitale nomades. Selfbedieningswasserygeriewe is ook op die perseel beskikbaar. Veilige toegangsbeheer, 24-uur-sekuriteit en portierdienste verseker gemoedsrus vir alle gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang