Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sinesan Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Nelia M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wag baie vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap. Plek was stil en rustig en baie netjies, sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gugulethu Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Had a great stay. The place is clean and the pool was clean. Great stay. The place is clean and the pool was clean. I would suggest that they add more towels. There were only two towels, a small one and a big one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens. Mede gaste vriendelik en hulpvaardig. Na 10 in aand hou almal by reëls en kuier verder sonder harde musiek of geraas. Veilige parkering. Lekker lapa met braai. Swembad ook beskikbaar by lapa. Kamer lugversorging. Kamer goed uitgelê t.o.v. kragpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jun 2024

Versteurend, maar het toe op die ou einde lekker gebly. Sinesan se eenhede is skoon en netjies alhoewel die dame wat ons ontvang het baie onbehulpsaam en "koud" was. Die 1 eenheid se buitedeur wou nie sluit nie en sy het geweier om ons na 'n ander eenheid te skuif. Haar rede was dat net sy en ons weet dat die deur nie kan sluit nie en hulle was blykbaar volbespreek. Na ek geskakel het oor die probleem is ons dadelik na 'n ander eenheid geskuif en het ons toe agtergekom dat sy gejok het dat hul volbespreek is. Sy wou ook nie vir ons 'n remote gee vir die hek nie. Maar na 'n lang konfrontasie het sy toe wel vir ons 1 gegee.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Overall a good stay. Overall all we had a pleasant stay. They accommodated us with a larger room as the site only booked 2, but we were 3 and they also accommodated our little dog. Negative there were some unruly guest one evening, but the next day they were gone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag
5.0
Mrt 2022

Het dit baie geniet. Sal weer 'n plan maak om die dienste te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Was nie te sleg nie. Sal net meer daarvan gehou het vir 2 glase en nie net 1 nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

A very relaxed environment and super clean rooms. Friendly ladies taking care of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nella G
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2022

Slegste plek. Dit was vuil! Geen duvet of skoon lakens nie, ons moes op vuil lakens slaap en die WiFi het ook nie gewerk nie. Daar was geen handdoeke nie, dit was glo nat.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janiece B
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2022

Baie swak verblyf. Baie swak verblyf. Kamer is vreeslik klein, kan skaars beweeg. Slegs 1 handdoek vir 2 gaste. Toiletsitplek was gebreek. Geen duvet om onder te slaap nie. Slegs 1 slaapkussing per gas. Stortdeur ook gebreek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABVTKe3aCpEN6MocprxV2Wmd1YT9REowrzkyqeqC8iCkoWUkBjV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 2 Mrytle Street Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.658637553171 27.981039682233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang