Singisi Boutique Hotel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Classic Queen Room
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Comfort Queen Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Standard Queen Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Deluxe Queen Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat bankkoste verbonde aan kredietkaartbesprekings nie terugbetaalbaar is in die geval van kansellasie nie, aangesien die bank nie die aanvanklike aftrekkingsfooie terugbetaal nie.
Laat aankoms en vertrek moet vooraf gereël word; andersins kan 'n boete van toepassing wees.
Geen geraas of ontwrigtende partytjies word toegelaat nie.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling. Laat vertrek van besoekers sal 'n boete tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Brownlee Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang