Six Second Avenue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
W. R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerkik gebly, gasvrou baie aangenaam, sal beslis weer daar bly. Ons het ja, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aanbeveel vir 'n rustige dag of langer. Puik gasvrou. Baie rustige kuier. Rustige omgewing. Alles netjies en op hulle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons kon nie méér welkom voel nie. Het baie lekker gebly. Die groot yskas is veral 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annabel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voel soos huis. Alles wat jy nodig het, gerieflik en in 'n stil area. Die mooiste tuin begroet jou as jy afstap na jou akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
Baie vriendelike mense - ek ontvang julle graag weer.

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Netjies, knus en baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
Jul julle is enige tyd weer welkom - was lekker om julle te ontmoet.

Karen P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Home away from home, beautiful tranquil gardens, always feel safe staying here. Very homely environment. Host is amazing. Place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
You are like family - welcome back any time again.

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A real value for money gem. Well equipped cottage in a picturesque garden setting. Nice sized bathroom. Undercover parking. Full DStv bouquet. Our stay was one of real value and we thoroughly enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
It was a pleasure being your host. Thanks for visiting.

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vol punte. Vol punte vir 'n uiters aangename verblyf. Alles was net soos dit moes wees, plus 'n gasvrou wat werklik moeite gedoen het om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
Baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.

Dorette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goed. Netjies en goed toegerus. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rumarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oulik, netjies, rustig, veilig, alles wat jy nodig het. Ja, baie oulik en netjies. Heerlik geslaap en uitgerus. Vriendelike mense. Veilig vir die motor en vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilda
Six Second Avenue
Vriendelike gaste - enige tyd weer welkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68a3b158278b5ea5025daf4c5a03942462a2740726078b49adbdef72719d1c2baf904889f1058df415846233f66cab58bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang