Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Second Avenue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af.

Die woonstel het 'n privaat ingang en lei na 'n onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek met sekuriteitskameras. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank (of enkelbed op versoek) en 'n bababedjie (op versoek), 'n badkamer met 'n groot stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, konveksie-oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe (op versoek) by 'n sementtafel en bankies.

Die woonstel bied toegang tot Breestraat in Parys met verskeie antiekwarewinkels, kunswinkels, koffiewinkels en restaurante. Aktiwiteite in die area sluit gholf, 4x4, hengel en witwatervlotvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Six Second Avenue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Six Second Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 3

Ligging

  • 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Six Second Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49153598b3e2fc3fef85542b984503f284d3371b3e041033f0c3a0d497c0768d06ead0e517b861e837a27e35acc1323204a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem