+23
Selfsorg in Athlone Park

Six64 on Kingsway Apartment B4

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 664 Kingsway Road, Athlone park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Six64 on Kingsway Apartment B4 is in Amanzimtoti geleë en bied gerieflike oornagverblyf met 'n gedeelde swembad en tuinuitsigte, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie langs die Suidkus. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, sowat 55 km vanaf die woonstelle.

Dié woonstel is op die boonste verdieping geleë met tuin-uitsigte en 'n gedeelde swembad. Dit is toeganklik via trappe en bied toegang tot 'n balkon. Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die balkon en gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook gedeelde braaigeriewe naby die swembad.

Ongelukkig het die eiendom nie sonkrag nie en word dit deur beurtkrag geraak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 664 Kingsway Road, Athlone park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Six64 on Kingsway Apartment B4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

664 Kingsway Road, Athlone park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3382e89141da8db5c21cb480b8e492ff986cff4a2eb766cc1ad72d3279bce0a716fc48a5f05ba0da1d247e35cc7f045a60d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 664 Kingsway Road Athlone park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0229837 30.916158204893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang