2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sixty B bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Campher Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is op 'n woonerf geleë waar die eienaars ook woon.
Die oopplan-woonstel het sy eie privaat tuin met 'n ingeboude braai en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie.
Die kombuisie is met 'n Snappy Chef-induksiestoof met 1 plaat, 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel spog met gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Sixty B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang