Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixty B

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Sixty B
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maria P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Uitstekend. Vriendelike ontvangs. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Oulike plek en veilige parkering vir motor. Skoon en netjies en bed slaap lekker.

Gratis wi-fi is bonus. Het net bietjie gesulkel om stort se water te reguleer. Sixty B is in goeie area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Enkelreisiger

Huis weg van huis.

Adele het uit haar pad gegaan om vir my te ontvang na-ure oor laat vlug. Alles was gerieflik en skoon en netjies. Het weer tuis gevoel in my grootword dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann R
Enkelreisiger

Het ongelukkig 'n noodgeval gehad en moes na aankoms weer terug huiswaarts keer.

Pragtige plek, sal weer van hulle gebruik maak. Kon ongelukkig nie oornag nie a.g.v noodgeval tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f08094b9e3d6fbed6b8af806fa9e09ca104afc6b4f9b65060c995a06c0bc464b957115fbf4ba0858eefd28161f6509f255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 60 Willem Olckers Street Despatch 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807500072074 25.451076582209