8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Hentie Van der Merwe Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Skilpadtepel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Erongo, Namibië, en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Drie slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Die huis spog met 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Hentie Van der Merwe Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Skilpadtepel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Hentie Van der Merwe Street, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang