Oppi Oewer
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Velddrif Quays, Velddrif, 7360, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppi Oewer bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis reg langs die rivier in Velddrif. Die dubbelverdiepinghuis bied pragtige uitsigte.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort, sowel as 'n gastetoilet onder. Twee van die slaapkamers het balkonne; die balkon in die hoofslaapkamer front na die rivier.
Die huis bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sowel as 'n braaikamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en daar is 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in die sitkamer. WiFi is beskikbaar.
Die binnenshuise braaikamer is toegerus met 'n tafel en stoele en lei na 'n klein tuin met toegang tot die rivier.
Ligging
- 7 Velddrif Quays, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Velddrif Quays, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang