Skipskop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Skipskop 1 is 'n smaakvol versierde selfsorg-vakansiehuis in Velddrif, langs die skilderagtige Kaapse Weskus, ongeveer 90 km vanaf Kaapstad. Die huis is slegs 100 m van die Bergrivier af geleë, 'n gebied gewild vir visvang, voëllewe en veldblomme.
Die huis kan gemaklik tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien in. Die leef- en eetarea met lugversorging bied 'n gemaklike ruimte om te ontspan, terwyl die binnenshuise braai-area oopmaak na 'n klein agterplaas. Veilige parkering is beskikbaar in 'n enkel-toesluitmotorhuis.
Velddrif is deel van die bekende Kreefroete en is bekend vir sy seekos-lekkernye, veral Bokkoms. Gaste kan 'n verskeidenheid uitstekende restaurante in die omgewing geniet, asook 'n gholfbaan binne 1 km, wat Skipskop 1 'n ideale basis maak vir 'n ontspannende Weskus-wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang