Skála Bushcamp
7 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5.8 km from the R526, Portion 2 and 6 of Selati Ranch, 15.9 km from Gravelotte, 0895, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Skála Bushcamp bied basiese bosveldverblyf op 'n 1400 hektaar-wildplaas 16 km vanaf Gravelotte. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, aangesien hierdie afgesonderde boskamp baie privaat is en slegs deur 1 groep op 'n slag bespreek word.
Die verblyf bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die ander 2 slaapkamers het 'n stapelbed. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Gaste het toegang tot 'n privaat Lapa met 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof en 'n draagbare braai. In die gebou is 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel binne. Die Lapa lei direk na 'n vuurput waat gaste bymekaar kan kom en tyd saam spandeer.
Gaste kan op die plaas stap of fietsry. Basiese dienste, soos vullisverwydering en skoonmaak van die braai is op versoek beskikbaar vir langer verblyf, maar moet vooraf gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 5.8 km from the R526, Portion 2 and 6 of Selati Ranch, 15.9 km from Gravelotte, 0895, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5.8 km from the R526, Portion 2 and 6 of Selati Ranch, 15.9 km from Gravelotte, 0895, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang