4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Skuinslê is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë in Rooihuiskraal, Centurion. Ideaal vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne wat op soek is na gemaklike verblyf, bied die eenheid 'n rustige toevlugsoord met gerieflike toegang tot plaaslike geriewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en leef area met 1 dubbel rusbank-sleeper couch en ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien met aankoms.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n enkelplaat-induksie-kookplaat, mikrogolfoond, ketel, yskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbanke - sleeper couch, sowel as 'n tafel en stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skoonmaakdienste asook etes slegs op versoek 24 uur vooraf teen ekstra koste ook beskikbaar.
Buite is daar 'n patio met 'n privaat braai en sitplek met uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek met 'n hek word voorsien. Gaste kan die Rooihuiskraal Historiese Terrein en Jan Smuts Huis Museum besoek, Irene Plaas verken, of die natuur by Rietvlei Natuurreservaat geniet. Centurion Mall bied inkopies en eetplekke, terwyl SuperSport Park opwindende krieketwedstryde aanbied. Unitas Netcare Hospitaal is ook binne 'n radius van 15 km.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rolanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
- Gaste dink Skuinslê het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang