+17

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent, private, beautiful views. Excellent. Lekker braai area, inside and on stoep/balcony. Very private. The unit has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A lovely place for a relaxing getaway. We loved the view, and it was very clean and had all the amenities we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Value for money for 4 people. Extremely good, well organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker uitgerus, maar die weer het nie saam gespeel nie. Die verblyf was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Lekker wegbreek naweek saam met biker vriende. Baie lekker gerus en het die fasiliteite geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Clean, neat with a beautiful scene and everything that you need. The place is clean and neat, everything that you need. It is very steep from the parking to the apartment. Both of us are fit and healthy for our age; therefore, it was not a problem, but I would not recommend it for elderly people who are not fit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verfrissend. Lieflike plek met baie mooi uitsig. Toegangs bult is net so bietjie steil en jy moet onder afdak langs die straat parkeer. Stil en veilig dat dit glad nie pla nie. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Stil en rustig met 'n asemrowende uitsig oor die see. Heerlik gekuier. Plekkie was mooi skoon en baie gerieflik. Het heerlike weer gehad vir winter. Die gasheer was baie vriendelik en alles was net soos hulle belowe het. Het 'n baie mooi uitsig oor die see. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly in pragtige, skoon en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker rustig. Baie behulpsaam. Alles was soos beloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 4)
Bespreek

25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa18bb50e95156888afee59e00d67e679ee657fe09ed0fa6be7f7390fab3aa26809aeb19e276b6c57e5ff35542054c4a45615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 25 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421100760207 21.345822329697

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang