4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skulpietjie bied see-uitsigte en is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste, net 580 meter van die strand in Jongensfontein geleë.
Die woonstel word via 5 trappe bereik en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea sluit 'n enkelbed en 'n slaapbank in. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n binnebraai. Gaste het ook toegang tot 'n onderdak-patio met 'n braai-area en pragtige uitsigte. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Let asseblief daarop dat die helling van die parkeerarea na die woonstel baie steil is en dalk nie geskik is vir bejaarde gaste, gaste met gestremdhede of klein kinders nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpietjie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang