6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 39 Stormvoel Crescent, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skurwejantjie is 'n selfsorg-eenheid in Vermont, Wes-Kaap. Dit is slegs 400m - om die draai van Davies Pool af.
Die gastehuis is op die grondvloer van n dubbelverdieping huis. Dié huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders of altesaam 6 mense. Daar is een badkamer en n klein kombuisie. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit loop uit op n baie lekker kuier stoepie waar gebraai kan word. Die tweede slaapkamer het n Dubbelbed. Dan is daar n leef area/ slaapkamer vir 2 kinders met twee kleiner enkelbeddens en stoele. Die kinders moet deur die hoofslaapkamer loop om in die badkamer of kombuis te kom. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoofplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is n klein tafeltjie en 4 stoele. Die buite braaiplek het sitplek vir 6 mense rondom n buite tafel en n weber braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Die gastehuis beslaan die helfte van die onderste verdieping en is met 'n rolblinder van die res van die onderste verdieping afgeskerm. Niemand bly in die ander deel van die onderste verdieping nie. Die gasvrou, n bejaarde dame, woon bo.
Gaste het ook toegang tot 'n ruim voortuin en parkeerplek op die perseel, agter n muur en afstand beheerde hek. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Dit is n baie stil area waar almal graag afstap see toe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Annerie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 59
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 39 Stormvoel Crescent, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Skurwejantjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Stormvoel Crescent, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang