Skylight Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Angela D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Pragtige natuur, skone omgewing, plek was mooi en skoon, en sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Value for money. Nice and cosy, close to the N3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende oornag verblyf. Baie skoon en netjies. Baie aangenaam en rustig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
1 nag
5.0
Okt 2025

Sal weer daar bly. Het net een aand oorgeslaap. Was regtig baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Excellent. Facility excellent. Host was excellent. Kitchen assisted with an excellent meal. Young guests upstairs were however loud till 6 the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Enjoy the stay. Very pleasant in Harrismith.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige oornag verblyf. Baie netjiese, ruim eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenelde B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Enjoyed our stay! Enjoyed our stay. Clean and spacious. Good overnight. Having a restaurant right there was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linrie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons was werklik so vriendelik verwelkom. Die kos was heerlik en die diens. Dit was wonderlik. Netjies, skoon en uitstekende diens. Ons sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons daardie rigting gaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beauranne L
1 nag
5.0
Jun 2025

Uitmuntend. Dit was baie aangenaam. Laat bespreking maar alles professioneel uitgesorteer. Snoesig geslaap. Sal beslis aan enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 241

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764bedc3ab673f53735eb12e60d07df895609725677bacfebda8c197e3cf615d77be95635a6c479da0a3b16df27f4a5464e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 62 Greyling Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.268747718782 29.132184060724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang