Pick your preferred language

English

Afrikaans

+143
Gastehuis in Harrismith

Skylight Guest House

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Skylight Guest House is 'n familiebesit gastehuis wat gemaklike en kwaliteit oornagverblyf in Harrismith bied. Die gastehuis spog met 'n restaurant en skemerkelkiekroeg op die perseel waar gaste heerlike maaltye en verversings kan geniet.

Verblyf word in 'n keuse van 9 eenhede gebied, waarvan 4 persone kan akkommodeer. Al die eenhede spog met uitsigte oor die berge en is gemeubileer met gemaklike beddens. Eenheid 1 het lugversorging en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die oorblywende eenhede het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Daarbenewens het elke eenheid 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Gedurende die warmer maande kan gaste in die swembad afkoel of buitelug-etes langs die swembad geniet. Gaste het veilige parkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Erasmus R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Skylight Guest House is 'n uitstekende oornag fasiliteit en ek beveel dit met graagte aan enige voornemende gaste aan. Dit is baie go...
Sien meer
Des 2025
Sanette M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable bed, what more can you ask for? Very enjoyable, will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Angela D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige natuur, skone omgewing, plek was mooi en skoon, en sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Nov 2025
Jolandi M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Nice and cosy, close to the N3.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Lizette R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag verblyf. Baie skoon en netjies. Baie aangenaam en rustig, dankie.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 249

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Skylight Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

62 Greyling Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764bedc3ab673f53735eb12e60d07df895609725677bacfebda8c197e3cf615d77be95635a6c479da0a3b16df27f4a5464e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 62 Greyling Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.268747718782 29.132184060724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang