Skyline Studio
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skyline Studio is 'n kontemporêre selfsorg-ateljee, ideaal geleë langs die gesogte Atlantiese kus, naby die strand. Geleë in die hartjie van Seepunt, is die ateljee naby 'n verskeidenheid gewilde restaurante, kafees, winkels en die skilderagtige promenade, wat dit 'n perfekte keuse maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Die ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien in, asook 'n eet- en sitkamer met gemaklike sitplek. Vir vermaak is 'n TV met gratis WiFi beskikbaar.
Die ateljee lei na 'n klein privaat balkon, perfek om die vars seelug en uitsigte oor die stad te geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, ideaal om te ontspan tydens hul verblyf. Die gebou bied 'n veilige en gerieflike basis in een van Kaapstad se mees lewendige kusbuurte.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 146 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang