- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap.
Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie en koffie- en teemaakgeriewe.
Elke eenheid het sy eie braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
- Gaste dink Slaap n Biekie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang