LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Slaap n Biekie | LekkeSlaap
+15

Slaap n Biekie

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Slaap n Biekie
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marionette S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette S
Enkelreisiger

Gemaklik.

Alles het my goed gepas. Uitstekend.

Johan C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik, skoon, netjies, veilig, gasvry en baie vriendelik!

Die wooneenheid was ruim, netjies, skoon en voel soos by die huis. Gasvrou en eienaar, Ina was baie behulpsaam, vriendelik en alles was pynlik netjies. Die ontbyt was heerlik, goeie waarde vir geld en ruim porsies. Dankie, die verblyf was fantasties en ons kom beslis weer kuier!

Hannelie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met vriende

Baie aangenaam in rustige omgewing.

Ons was reeds vroeg by ons bestemming in Baltimore. Ons kon ons kampgoed heerlik uitpak en skoonmaak. Ons het heerlik gekuier en geslaap. Die plek was skoon en netjies. Alhoewel daar koffie, tee, suiker uitgesit was, het ons nie melk gehad nie en ook nie 'n ketel nie. Dit was 'n groot gemis! Ons sal die plek egter aanbeveel en weer gebruik.

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendal Plaas, N11, Baltimore, 0619, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZGU3YWMwLWY0MDktNGIyNy1hODM4LWI5MGUxMzhjNjA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Bloemendal N11 road 0619 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -23.230787552649 28.403322100639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!