Sleek Sea Point Stay - Open Plan Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleek Sea Point Stay bied selfsorgverblyf binne loopafstand van die strand, wat dit die ideale kuswegbreekplek maak.
Die knus woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke is langs die kombuis geplaas, terwyl die sitkamer ingerig is met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en ontspanningsarea. Die woonstel is ook binne loopafstand van moderne kafees, restaurante en winkels, wat baie geleenthede bied om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang