- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Bloem Street, Bloemhof, 2660, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Sleepers Guest House bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat in die bekoorlike plaasdorpie, Bloemhof in Noordwes geleë is.
Dié gastehuis het slaapplek vir 28 gaste in 7 slaapkamers op die boonste verdieping van die huis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander kamers het elkeen 4 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 2 enkelbeddens. Die sewende kamer het 6 enkelbeddens en 'n bad/stort. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
'n Gemeenskaplike leefarea met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv word voorsien. Maaltye word in die eetkamer op die grondvloer bedien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Bloemhofdam-natuurreservaat, die Vaalrivier en die Sandveld-natuurreservaat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 61 Bloem Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Sleepers Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Bloem Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang