Sleepers Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleepers Guest House bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat in die bekoorlike plaasdorpie, Bloemhof in Noordwes geleë is.

Dié gastehuis het slaapplek vir 18 gaste in 6 slaapkamers op die boonste verdieping van die huis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander kamers het elkeen 3 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

'n Gemeenskaplike leefarea met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv word voorsien. Maaltye word in die eetkamer op die grondvloer bedien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area, wasgoed-geriewe en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Bloemhofdam-natuurreservaat, die Vaalrivier en die Sandveld-natuurreservaat in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleepers Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]