+44
Gastehuis in Malelane

SleepOver Malelane Gate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christo V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Befok. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Sal graag aanbeveel vir enige iemand wat op is en net slaapplek soek vir aand. Skoon en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, netjies, vriendelike gasvryheid geniet. Aangename verblyf in 'n skoon en netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corleen R
1 nag
5.0
Jan 2026

Everything you need is there for an overnight stay. The staff was friendly and helpful. Everything you need is there for an overnight stay. The staff was friendly and helpful in every way you can think.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Goeie aanbeveling vir 'n vinnige oornag. Goeie waarde vir geld vir 'n vinnige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekende akkommodasie vir oorslaap met vriendelike, effektiewe personeel. Ontvangspersoneel was uitstekend. Goeie inligting ontvang t.o.v. fasiliteite. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gebly lieflike uitsig. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel en goeie diens. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ideale oornag plek. Dit is die ideale plek om oor te slaap na 'n lang dag in die Kruger Wildtuin. Baie netjies, skoon en die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illezaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great place for an overnight stay close to Kruger. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik, vriendelik, behulpsaam en skoon. SleepOver Malelane is die perfekte oorslaap akkommodasie! Ons het met vriende en ons 4 jong kinders oorgebly oppad Kruger Wildtuin toe. Vriendelike diens, selfs al het ons baie laat in die aand daar aangekom. Baie skoon en toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco & Danielle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik! Personeel so behulpsaam by Sleepover Malelane!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 488

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 329
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 329
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 329
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 37 of the Farm Malelane, Malalane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ffb11b76c86d283311fdc99778de562505161f7f4f3e79ef91e654f7b4c41512899f4889384b03190321c7268c87f21e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 329 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Portion 37 of the Farm Malelane Malalane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514624428062 31.476488784062

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang