Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Mariska E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Gerieflik, gemaklik, skoon. Ek het, die ontvangsdame is een van die vriendelikste mense wie ek al ooit ontmoet het! Ek sou net graag 'n aanbeveling wou maak rakende eetgerei in die kamers - al is dit weggooibaar. Ek het ongelukkig baie laat aangekom a.g.v. vergaderings wat my aankoms vertraag het. Ek het 'n slaai gekoop vir aandete omdat ek geweet het ek moontlik nie betyds die convenience shop oop sou kry nie, maar met geen eetgerei in die kamer was dit nogals 'n storie gewees. Niks negatief nie, net iets klein as 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie gerieflik en net reg. Dit was fantasties. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie netjiese verbly. En goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol D
1 nag
5.0
Jun 2025

Clean. It was clean and safe. Easy to navigate and not complicated. Simple and good value for money. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Lekker gebly heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot K
1 nag
5.0
Feb 2025

Pleasant. Very pleasant, suggest putting real milk in the chalet, not only powdered milk. Also, sweetener would be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie E
1 nag
4.6
Jun 2025

Lekker, gerieflik naby die lughawe. Lekker gebly. Hulle adverteer wel dat jy kan drank koop, maar doen dit nie meer nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Was voldoende vir die trip. Was skoon en netjies. Yes, was aangenaam, was voldoende vir die trip. Was skoon en netjies en was 'n goeie stop oppad Kruger toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evert D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Was lekker gewees. Ja, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy V
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jan 2025

Goeie konsep maar dit val uitmekaar en niks werk nie. WiFi het nie gewerk nie, geen warm water nie, handvatsels het afgebroke.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 434

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)
Bespreek

KMIA Road, Erf 2 Primkop Airport, White River, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea75d51f8ddd29f0e55d3d078a28e151a15c7bc41f5571581e17cf066dbb318aafe5e210cf96d3338a5d7a40aa349fd667db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 KMIA Road Erf 2 Primkop Airport 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.385838626556 31.097622513771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang